South Africa, United Kingdom
+27 72 223 2210
info@streamtheangels.com

Theresa de Beer

In liefde volle herinnering van
Theresa de Beer

Leave a message for Theresa's Family and Friends

Comments: 42

  1. Danita DeWitt says:

    Ek, Wes, Micke en Mason gaan jou so baie mis. Jy was ons Mamma en Ouma en ons is so lief vir jou! Jy was ons grootste cheerleader en raadgewer! Jy het ons inspireer om beter te wees en nader aan God te lewe. Jy was voorwaar n engel op aarde, nou is jy een van God se engele in die hemel. Ek gaan probeer om meer soos jy te lewe sodat ek eendag saam met jou by God se voete kan sit. Rus sag my liefiemamma, sonder pyn en sorge. Ek belowe jou ek sal na my Dad kyk. Lief jou verewig. Danita of soos jy altyd gesΓͺ het “jou stoute kind”.

  2. Barry says:

    Heaven has gained an angel

  3. Malinda says:

    Dit is baie moelik om totsiens te se vir n mooi mens soos jy. Met so goeie hart. Jy het nie veel gevra of iets terug verwag nie.Jy het net die mooi in almal gesien. Jy was happy as ons net vis en chips geeet. Ons kon oor n glasie wyn met ons voete op die bank gelag en gekuier het. Theresa was so lief vir julle. Ek gaan haar net so mis. Malinda.

  4. Judy Rossouw says:

    To my dearest Theresa. I still can’t believe you are gone. Funny how life works where you are suppose to meet certain people that will have such a huge impact on ones life. I was and still am so blessed to have met you. In life it is very seldom that you meet a selfless person and that is what you were. A selfless person. The love the care just the genuine person you were made me want to be like you in so many ways. The laughs and quick catch ups when you came every 2nd month to do the vat is really going to be miss. You will me missed. I know you in a better place with no pain. You will always be missed my friend. And know that I will forever love you and never forget you. Love your friend always Judy. β€οΈπŸ™πŸ»

  5. Coleen says:

    My dearest friend I am going to miss you so terribly much. May God hold your hand and guide you home. I will never forget your lovely smile and caring nature. Go with the Lord and be pain free. My child rest in our Fathers care. I will love you always πŸ™

  6. Coleen says:

    Sterkte vir julle almal

    So a spediale mens

  7. Gavin Venter says:

    May god bless her and all her family in these trying times

  8. Cecile Grant says:

    To Rudi and family. She was a lovely lady with only kind words and care for everyone she met. She will be missed. Ian and Cecile.

  9. Jacques says:

    Baie sterkte vandag vir julle as familie. Theresa was n legend vir almal van oms wat haar geken het. Sal die vinnige chats in Sunridge Spar altyd onthou. Rus sag Theresa

  10. Lorraine says:

    Our sincereanx heartfelt condolences to Rudi and family. Theresa was always so friendly and concerned about others, she had a heart of pure gold and now she has her angel wings her beautiful smile will never fade and she will always be remembered. Rest in peace lovely Theresa. With deepest sympathies from your neighbour’s Piet and Lorraine Greyling.

  11. Nicky Barclay says:

    Theresa always made me feel like I have a beautiful heart. That’s because she had the most beautiful and kind heart.
    Thinking of you all.
    Nicky Barclay

  12. Chantal Bezuidenhout says:

    Jy was so gelief deur almal wat blessed was om jou te ken Theresa. Met jou sprankellende persoonlikheid en wakker blou ogies en sagte geaardheid.

    Ek bid dat jou familie troos vind, wetende dat jy soveel lewens geraak het in jou leeftyd op aarde.

    My innige simpatie aan jou naastes

  13. Robin says:

    Theresa, a beautiful soul who spent her life helping others. To Rudi and family I offer my sincere condolences, to Theresa rest in peace.

  14. Etienne Raath says:

    Liewe Rudolf en famielie, my innige simpatie vir julle groot verlies. Theresa se glimlag, liefdevolle ge-aardheid, omgee vir almal partymaal tot haar eie nadeel, sagdheid en geloof in Jesus was wat van haar gemaak het wie sy was. Beeldskoon van binne en buite. Hoe verskriklik gaan ons haar mis. Mag God julle vertroos en aan julle vrede gee. Sy leef vir altyd in ons harte voort, maar vir nou is sy veilig by Jesus.

  15. Louisa Elize Benecke Mercer says:

    Liefste Rudolph en familie van n wonderlike en Dierbare Theresa, ons innigste simpatie en medelye is en gaan met julle Gedurende hierdie tyd. Wat ‘n besonderse voorreg is dit dat ons n klein deeltjie kon wees in so n Wonderlike dapper vrou, soos Theresa se lewe, altyd stralend, gelukkig, die warm lag, innemende geaardheid en kind van die Here.
    Baie sterkte, en ons dra julle in gebed op aan God, ons Wonderbare Raadsman, Leidsman en Trooster.
    Baie liefde en sterkte

  16. Minette says:

    Vlieg hoog Theresa, Jy los ‘n groot leemte by jou familie.
    Jy was so geliefd, jou spesiale hart en mens wees, sal ek altyd onthou.

    Baie sterkte vir vandag aan die familie. Mag Jesus julle vertroos en julle dra deur hierdie hartseer tyd.

  17. Sandra says:

    More Rudi. Alles van die beste vandag. Sterkte in die hartseer tyd my vriend πŸ™πŸ™πŸ™

  18. Sonja Meiring says:

    Ons dink aan julle almal vandag.

  19. Marliza says:

    Rudi, ek het nie woorde nie. My innige simpatie.
    Marliza

  20. Elizma Engelbrecht says:

    My hart is seer oor Tessa so vroeg weggeneem is. Die engele is beslis ‘n baie spesiale engel ryker! As mens aan Theresa dink, is dit met deernis en liefde. Sy is een van die mooiste voorbeelde van hoe ‘n mens moet lewe en hoe jy jou medemens moet behandel. Ek dink aan “Lisa se klavier” van Laurika Rauch as ek aan Tessa dink, sy was altyd selfs oor die bergies bekommerd. Altyd liefde in haar hart. Ons gaan jou baie mis Tessa. Liefde, Elizma xxx

  21. Org de Beer says:

    Theresa was alike all of us born into this world, but she was not from this world, she was and remains an angel…

  22. Fozia Astrie says:

    Rest in peace beautiful Soul. You have been recalled to place where you can continue to spread your wings of love Your have passed over to a better place but still watching over your loved ones. You will always be on our thoughts.

  23. Teresa says:

    You will be miss

  24. Siva says:

    Theresa you are gone way too soon and I look forward to the day I will see you again. Rest easy my sweet friend. You fought so well, you inspired so many, you loved so deeply, you lived so loudly, no one that ever knew you can ever forget you. Rest in peace Sweet Angel.

  25. Salome says:

    Sterkte aan die familiie. WOORDE ONBREEK. Dit bly n onwerklikheid. Ons troos is dat sy nou rus, weg van enige pyn, naarheid. Liefde vir julle.

  26. Astrid Schoeman says:

    My beautiful friend I loved you so much you were a very special soul in my life always so caring my hart is broken rest in peace my precious darling you will be in my heart forever

  27. Mike Lourens says:

    It is at this time that we were blessed to have you in our lives.Not only in the present do you live with us, but in the memories that you created.

  28. Lusanda says:

    Condolences to the family. We know how much you loved your sister Sanet Thiart and through our encounters with you, we understand your connection. Don’t loose faith in God. Remember the good times, and appreciate what you gained from your sister. May her dear soul rest in eternal peace and rise in glory. The Mgangala family

  29. Sonja Palmer says:

    Gaan Tannie vreeslik mis, die Hemel het die mooiste engel gekry.

  30. Rynette Brett says:

    Deepest sympathy to the entire family on the loss of dear Theresa . She was a truly special person with a beautiful soul. Wishing you all strength and courage in this sad time and may you find consolation in the wonderful memories which you have. With our fondest love from Alec and Rynette

  31. Eunice says:

    Dink vandag spesiaal aan Theresa se familie. Haar glimlag sal ek altyd onthou.

  32. Magda Albertyn says:

    Ons liefste vriendin, Theresa, ons gaan jou so mis! Jy het Jesus se liefde ten volle uitgeleef! Niemand is ooit onaangeraak deur jou liefdevolle teenwoordigheid nie. Rudolph, ons harte is by julle vandag! Ons is by Oom Danie en kyk saam na die gedenkdiens! Janine, Danita en julle families, ons dink aan julle. Sanet en Trudie en elkeen van julle families, baie sterkte en ons innige meegevoel met jul groot verlies!

  33. Doreen Seaborne says:

    Rus sag liewe Theresa. Geen pyn meer nie. Met jou sprankelende en sagte, omgee geaardheid het jy groot inpak gemaak op baie lewens. Ons dink aan Rudolph, jou familie en geliefdes en bid vir hulle. Jy is nou rustig by Onse Vader.

  34. Linda says:

    Fly high with the Angels Theresa. Much Love to Rudi, Family & Friends

  35. Natasha Britz says:

    My liefste vriendin, ek sal jou altyd onthou as so positiewe mens, met die mooiste glimlag en met soveel liefde vir jou medemens het in jou oe gestraal. Altyd ‘n woordjie van wysheid, omgee vir ander en aanmoediging. Ek sal jou altyd naby my hart dra en vir altyd koester ons spesiale memories op skool. Ek was so bevoorreg om jou as vriendin te ken. Jy los diep spore in ons lewens en die gemis sal altyd daar wees.

    My innige sympatie aan die familie in die moeilike tyd.

    I know a loving God embraces her now and she’s no longer in pain. Theresa, rest in peace my dearest friend and angle, till we meet againπŸ™πŸ™
    You will never be forgotten
    Tasha

  36. Leani Forsell says:

    So spesiaal!

  37. Rista says:

    Wat n pragtige mens wat so diep in ons harte ingekruip het. Gaan jou baie mis Theresa. Rudie, dink vreeslik aan jou en familie.

  38. Charmaine and Lauren says:

    A very special lady with the most beautiful heart. Heaven has gained an angel πŸ’•πŸŒΈπŸ’•

  39. Susan Pretorius says:

    Sterkte aan Theresa se familie en gesin.

  40. Megan van Deventer says:

    Rus in vrede Theresa. Die Hemel is n engel ryker. Jy was n wonderlike mens.

  41. Melanie Dorfling says:

    Baie liefde en sterkte aan Theresa se gesin en familie.
    Mag jul vertoosting en vrede ontvang. Wat n pragtige diens,dankie vir die geleentheid dat ons kon deel daarin. Met liefde

  42. Talana says:

    Thezie wat n wonderlike mens wat nou n engel is. Mag Jesus se hand op Rudolph en familie wees om julle deur die moeilike tyd te lei. Gaan jou mis!!!

Leave a Reply to Minette Cancel reply