South Africa, United Kingdom
+27 72 223 2210
info@streamtheangels.com

natania

Natania Jubelfees

Comments: 14

  1. angel admin says:

    May god take you in his grace and let your beautiful soul rest in
    peace. Much love to Heinz and family during this time.

  2. angel admin says:

    Baie dankie dat ek op hierdie spesiale manier ook afskeid kan neem van
    jarelange vriendin. Al sit ek 1000km ver is dit vir my spesiaal om
    hierdie tydjie saam met die familie te spandeer en die totsiens tot
    weersiens se. Sterkte aan Heinz en honnekind.

  3. angel admin says:

    Baie dankie! Tonne liefde vir jou Heinrich en die familie

  4. angel admin says:

    Dink aan julle almal. TANIA sal altyd onthou word as hierdie
    ongelooflike mens…… Ons harte is saam julle seer. Die dood is so
    so finaal…. Dink aan die familie en vriemde
    Nou bly net al die herinneringe oor…..
    Baie sterkte – Rina Veldtman

  5. angel admin says:

    May you RIP beautiful Nantaniasending love to you Hein and family.
    Thank you that we can share this online – LeeAnn Evans Riche

  6. angel admin says:

    Ek gaan jou mis vriendin. RUS IN VREDE…
    .Dankie vir wat jy vir my persoonlik beteken het
    LIEFDE
    – Veronica Taljaard

  7. angel admin says:

    Wat n wonderlike vrou was sy nie! Baie liefde vir jou Hein – Inge

  8. angel admin says:

    Baie dankie dat ons kan deel wees aan hierdie wonderlike huldeblyk aan
    ‘n indrukwekkende mens wat diep spore in talle mense se harte laat. – Leilani van Willing

  9. angel admin says:

    Natania, ek weet jy is veilig by Hom! Jy het my beïndruk met jou gawes
    en gebed! Jy is so talentvol en kon speel met woorde soos min! Mag jy
    die vreugde en vrede van die Hemel geniet!
    Sterkte Heinz! – Annette Jacobs

  10. angel admin says:

    Pragtige vrou wat altyd die ekstra myl gaan vir haar mense. Sy het die
    mooiste hart gehad! Rest in Peace NYou will be dearly missed. Your
    memories will always be remembered. Heizie, alle liefde, dink aan jou
    deur hierdie hartseer tyd. Liefde van die Pieterse’s – Melissa

  11. angel admin says:

    Baie dankie vir die mens wat jy was… jy het in soveel mense se harte
    gekruip en ek het jou altyd bewonder…daai pragtige stem, die
    kwinkslae! Baie liefde asn Hein en al die dierbares. RIV Engelmens.
    – Adele Bradfield

  12. angel admin says:

    Jy het my lewe verreik! Jy was positief, vol lag en het voluit gelewe!

    Ek is dankbaar dat ek jou kon ken!

    Baie sterkte, Heinz!

    – Estelle du Plessis

  13. angel admin says:

    Ek sal altyd haar pittige vertellings onthou by VLV byeenkomste. Sy
    was altyd vol glimlag te vir almal. Mag jy sag rus vriendin. – Marlene Landman

  14. angel admin says:

    Rus in Vrede Nataan. Liefde en drukkies vir alle geliefdes en haar
    vriendinne. Eks dankbaar dat ek ook voorreg gehad het om Nataan vir
    tydjie kon leer ken tydens my besoeke in PE by Linda Brand, waarna sy
    my ook saamgenooi het na VLV samekomste. Voorwaar ñ
    Yster-voorvat-vrou! – Celestine

Leave a Reply to angel admin Cancel reply